Bataviane

Bataviane
اورڠ بتاوى
Orang Betawi

Totale bevolking: ca. 7 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Indonesië Indonesië 6 807 968[1]
Taal: Bataviaans (moedertaal) • Indonesies (omgangstaal)
Geloofsoortuiging: Oorwegend Islam. Minderhede volg Protestantisme, Rooms-Katolisisme en Konfusianisme.
Verwante etniese groepe: Ander Indonesiese etniese groepe: Maleiers, Soendanese, Javane, Madoerese, Sjinese, Balinese en Indiese mense

Die Bataviane[2] (Bataviaans: اورڠ بتاوى Orang Betawi) is een van die etniese groepe in Indonesië wat etniese betrekkinge met die Maleiers, Soendanese en Javane het. In die algemeen bewoon die Bataviane die Djakarta en die omliggende gebiede. Die Bataviane het die eerste keer in die 18de eeu verskyn as 'n gemeenskap van verskeie etniese groepe wat in Batavia gewoon het.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1
  2. (nl) Schoonheyt, Louis Johan Alexander (1937). Bijdrage tot de anthropolige der bevolking van Batavia en naaste Omstreken. Drukkerij Visser & Co. p. 75.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search